hier kry jy wenke sonder grense, gedigte wat jou hartsnare sal roer, ongewone vriendelikheid wat jy nie sommer kry, hartswoorde sonder akoorde,resepte uit almal se kombuis en
verse wat jou slim sal maak.......kom deel gerus joune ons gesels oor al die bogenoemde
3 comments:
“Mev. De Kock: ‘Ken jy mej. Smal?
Mev. De Lange: ‘O ja. Ons was saam jonk toe ons dieselfde ouderdom was’.”
Lol .... Goeie een ... ai die ouderdom darem
hahahahaha, ja!!
Post a Comment