Gedigte wat jou hartsnare sal laat roer

1 comment:

Unknown said...

‘n Ander se seer

Elke dag kom drink jy koffie by my,
Maar ek kan die seer in jou oë sien.
Soos die dae verby gaan raak jou woorde alhoe minder,
Jy sukkel selfs om oor jou man te skinder.
Dit voel of ek bydra aan jou seer,
Maar ek veroorsaak jou tog geen leed.

Ek probeer met jou te praat,
Maar jy wil my nie eers meer vra vir raad.
Is daar dalk fout in jou huishouding dink ek by myself,
Ek probeer om met jou te praat en ek het selfs dieper gedelf.

Al het ons al ‘n jare lange vriendskap,
Lyk dit vir my jy vat dit as ‘n grap.
Praat maar met my as jy gereed voel,
Want ek weet rerig nie wat jy deur jou mompel bedoel.

Weet tog asseblief net dat ek omgee vir jou,
En dat jy my met jou lewe kan vertrou.



Vinger Lekker Resepte

Vinger Lekker Resepte

Slim Verse

Slim Verse

kreatiwiteit

kreatiwiteit