hier kry jy wenke sonder grense, gedigte wat jou hartsnare sal roer, ongewone vriendelikheid wat jy nie sommer kry, hartswoorde sonder akoorde,resepte uit almal se kombuis en
verse wat jou slim sal maak.......kom deel gerus joune ons gesels oor al die bogenoemde
Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek sê, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan. - Johannes 5:24 NAV -
En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie, want die eerste dinge het verbygegaan. En Hy wat op die troon sit, het gesê: Kyk, Ek maak alles nuut. - Openbaring 21:4-5 -
2 comments:
GEDAGTE VIR DIE DAG-01 Oktober 2014
Dit verseker Ek julle:
Wie luister na wat Ek sê,
en in Hom glo wat My gestuur het,
het die ewige lewe.
Hy word nie veroordeel nie,
maar het reeds uit die dood
na die lewe oorgegaan.
- Johannes 5:24 NAV -
GEDAGTE VIR DIE DAG 02 OKTOBER 14
En God sal al die trane van hulle oë afvee,
en daar sal geen dood meer wees nie;
ook droefheid en geween
en moeite sal daar nie meer wees nie,
want die eerste dinge het verbygegaan.
En Hy wat op die troon sit, het gesê:
Kyk, Ek maak alles nuut.
- Openbaring 21:4-5 -
Post a Comment