Daaglikse boodskap

2 comments:

Huisvrouens chat said...

BOODSKAP VIR DIE DAG-01 OKTOBER 14

Jesus, die Woord wat lewe gee.

“In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.” - Johannes 1:1 OAV.

Hy het klere aangehad wat met bloed deurweek was, en sy Naam is: “Die Woord van God.” - Openbaring 19:13.

“Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek sĂȘ, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan.” - Johannes 5:24 NAV.

Huisvrouens chat said...

BOODSKAP VIR DIE DAG 02 OKTOBER 2014

Die grootste ontmoeting van alle tye

“Salig is hy wat die woorde van die profesie lees, en die wat dit hoor en bewaar wat daarin geskrywe is, want die tyd is naby.” - Openbaring 1:3 OAV.

Vinger Lekker Resepte

Vinger Lekker Resepte

Slim Verse

Slim Verse

kreatiwiteit

kreatiwiteit